Skip to content

Radio onderhoud met RSG Kuns – Radio interview with RSG Kuns

January 10, 2013

RSG Kuns 4 September 2012

Christelle Webb-Joubert was by Sanna Swart se gietery om uit te vind hoe ’n bronsbeeld gemaak word. Ontmoet die kunstenaar Jenny Boon. Sy gesels oor haar uitstalling by die Brooklynteater. Kobus Burger gesels met een van die akteurs van Athol Fugard se The Blue Iris Die produksie is te sien by die Markteater in Johannesburg en is deel van Arts Alive. Die wenner van die Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie is die verlede week aangekondig.

Om hierna te luister, kliek op die skakel hieronder:

https://chirb.it/wp/tKpMP9

Check this out on Chirbit

 

Advertisements

From → In the Media

Leave a Comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: