Skip to content

Uitnodiging vir my uitstalling in Augustus/September

July 11, 2017

verbeterde uitnodiging in Afrikaansfinaal Afrikaans_edited-3

Advertisements
2 Comments
  1. Mentha Kriel permalink

    Goeiedag mev Boon

    Ek is van die platteland en het Pretoria in September besoek, ek en my vriende kon ‘n vinnige draai maak by die uitstalling van jou boomskilderye by die Brooklynteater. Ek het die uitstalling baie geniet, veral ook in kombinasie met die gedigte was dit werklik roerend. Is enige van die skilderye dalk nog te koop? indien wel, in watter prysklas?

    Hou aan skilder!

    Mentha Kriel

    • Beste Mentha
      Dit is baie lekker om te hoor dat julle my uitstalling geniet. Ek moet se dit was vir my heerlik om te speur na gedigte oor bome en sulke mooi goed te kon vind. Miskien kan u my email ( fampgboon@gmail.com) . As u vir my meer besonderhede kan gee oor die tipe werk waarin u dalk belangstel kan ek u dalk meer inligting gee oor of dit nog beskikbaar is en teen watter prys. Ek het nou ongeveer al die werk wat op die uitstalling was op my blog gesit.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: