Skip to content

Koraalboom

September 22, 2017

koraalboom_edited-1

Erythrina lysistemon, Coral tree, Koraalboom,  Oil on canvas, 550 x 800mm

Koraalboom

Hier nasaan staan ‘n koraalboom.  Sy rooi

Spog oor die werf in geil skarlaken prag;

Hy troon as bobaas met sy kleur en nooi

Die morebye en die mot by nag;

‘n Parlement van singende goggatjies,

Gelok hier en deur sy skaars bespeurde ruik.

Woel oor sy blaarloos blomme en verkies

Sy rykdom bo die goud van bloeiende doringstruike

 

C. Louis Leipoldt

*naam van die boom aangepas aan hedendaagse norme
Advertisements

From → trees

One Comment
  1. Die kwas wil vry kom van die boom waarmee dit verening is maar besef sy vryheid en vrede lê in die vereniging van ‘n doek met ‘n boom

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: